News

DIE geskorste PA-adjunkleier, Kenny Kunene, moet nou om verskoning vra aan die EFF-leier, Julius Malema, en sy uitlatings dat ...
DIE polisie in die Noord-Kaap het Dinsdag gesprekke met manlike inmates, by die Upington korrektiewe diens-fasiliteit gehou, ...
Dié multidissiplinêre inisiatief sluit padversperrings, stop-en-deursoek-operasies, die opsporing van gesoekte verdagtes en ...
’N JOHANNESBURGSE metropolisiedienste (JMPD) beampte is tot ses jaar gevonnis vir aanklagte van strafbare manslag deur die ...
Die graad 4’s het as deel van hul aardrykskundelesse die geleentheid gekry om meer oor boerderypraktyke te verken, terwyl die ...
DIE vrou van die Oos-Kaap wat meer as ’n maand gelede glo ontvoer is, is ongedeerd gevind. Ebenese (Ebbie) Williams is op 3 ...
SELBY George (35), wat onlangs twee lewenslange vonnisse opgelê is vir die wrede verkragting en moord van die 21-jarige ...
’N VERKRAGTER van Galeshewe in Kimberley, Boitumelo Isaac Mokhele (38), is 10 jaar mang toe gestuur vir die verkragting van ...
DIE 24-jarige Beau Stelero Roman van Oudtshoorn wat ’n 23-jarige pa van twee kinders met ’n mes in die nek gesteek het, is Vrydag in die Oudtshoorn-streekhof tronkstraf van agt jaar opgelê nadat die h ...
TERWYL mans as broodwinner moet gaan werk en kinders in die skool is, is dit vroue wat moet bos toe om die pot aan die kook te hou.
DIE Lusikisiki-polisie in die Oos-Kaap soek dringend die hulp van die publiek om twee moordverdagtes op te spoor. Twee ...
INWONERS van Rooi Els Straat in Bonteheuwel op die Kaapse Vlakte, is in die vroeë oggendure uit hul diep slaap geruk toe die skote begin klap het. Twee mans is gedurende die skietvoorval raakgeskiet.