资讯

’n Bejaarde man (80) wat saam met sy nefie van Johannesburg na Windhoek gereis het, is op ’n Interkaap-bus vermoedelik dood terwyl hy geslaap het.
Tegnologie ontwikkel teen so ’n spoed dis deesdae amper onmoontlik om te onderskei tussen die werklikheid en kunsmatige ...
Andrew Rackstraw se voorsprong op die puntelys van die reeks om die Britse Porsche Carrera Cup het na ’n enkele punt gekrimp.
Aanklagte van onder meer bedrog wat met veetransaksies verband hou, is in die streekhof in Bloemfontein teen ’n eiendomsagent laat vaar.
Toetse word gedoen weens ’n sterk moontlikheid dat onlangse vrektes wat onder varke in Bredasdorp in die Overberg voorgekom het, as gevolg van Afrika-varkpes is.
Die laerskoolseun wat Saterdag in ’n gat vol afvalwater in Odendaalsrus verdrink het, was luidens ’n verklaring deur die ANC in die Vrystaat besig om saam met vriende sokker te speel toe hy in dié gat ...
Die Boland-Kavaliers het Pote Human, die voormalige Bulle-afrigter, as konsultant betrek om hul voorspelers in ’n taaier eenheid te omskep.
Verskeie fenomenale vroue is van 7 tot 12 Oktober op die planke by Momentum Aardklop in Potchefstroom. Omdat Augustus ...
Die werk van die parlementêre ad hoc-komitee wat bewerings van polisiekorrupsie ondersoek, moet van so ’n aard wees dat dit die publiek se vertroue in openbare instellings terugwen.
Die gesloer om skuiwergate met belasting vir Chinese e-handelaars toe te stop, beteken hul markaandeel in klereverkope is nou ...
Die eerste skote in die Nasiesbeker-sokkerreeks in Kenia, Tanzanië en Uganda het reeds geklap, maar Suid-Afrika se span sal nog tot Vrydagaand moet wag om hul veldtog te begin.
Nolusindiso Booi is weens ’n kuitbesering nie vir die Bok-vroue se laaste twee wedstryde teen ’n Black Ferns-15-tal oorweeg nie.